Toebroodjiesmeer
Toebroodjiesmeer kan alleen gebruik word of om ander vulsels, veral die met ‘n eier of kaasbais op te kikker
1 Engelse komkommer, gerasper en gedreineer
1 ui fyngekap
3 geelwortels, gerasper
1 groot rooi soetrissie, gekap (capsicum)
1 groot groen soetrissie, gekap
witasyn of groente mee te bedek
ongeveer 500 ml mayonaise
Plaas groente in ‘n bak wat geskik vir marinering is, bedek met asyn en laat staan oornag. Dreineer goed en meng met mayonaise
Leave a Reply