Toutrek Kaasrolletjies

image_pdfimage_print

10610834_880144135359375_6379507077754654214_n

Heerlik vir Braaivleis

1 pakkie deeg – supermark
kaas in blokkies gesny
1 eier geklits
koppie suurroom
1/2 koppie bruinsuiker

Maak die deeg bolletjies, vou blokkie kaas binne in toe
Gooi helfte van die suurroom onder in pan, strooi bruinsuiker op… rangskik die bolletjie mooi tot pan vol is, gooi ander helfte suurroom oor.
Smeer liggies met geklitste eier
Bak by 180 g vir + – 20 min tot goudbruin

Bedien warm…laat elkeen die broodjie tou-trek uitmekaar…!!
.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *