Tropiese hoenderslaai

image_pdfimage_print

10580263_10204596280571297_3852595139537131366_n

Kerrie mayo
180 ml mayo
15 ml suurlemoensap
75 ml chutney
7,5 ml kerrie
Sout en peper

Slaai
6-8 hoenderborsies – gerooster en fyn gesny
1 middelslag ui – fyn gesny
565 g lietsjies in kwarte gesny
435 g mango in blokkies
Meng alle bestanddele van sous
Meng slaai bestanddele
Meng saam. Verkil in yskas vir ten minste 1 uur. Is beter volgende dag.
Bedien met vars brood.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *