TUNA SLAAI

image_pdfimage_print

10644839_842977095733086_861716194369697948_n

1 blikkie tuna, gedreineer
2 hardgekookte eiers, gekap
60 ml mayonnaise
15 ml gekapte grasuie
150 g blaarslaai, in repe gesny

Meng alles goed saam en geur na smaak. Verkoel voor opdiening.
3 Porsies = 150g/Porsie * 1021kJ * Total Fat 15g * Protein 21g
Total Carbs 6.4g * Net Carbs 5.9g

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *