Vark wors

image_pdfimage_print

 

13912609_10154255260801900_174352820107767895_n

VARKWORS
3kg Varkvleis
30g fyn sout (25ml)
5ml varsgemaalde witpeper
2ml fyn naeltjies
15ml heel koljander
2ml gerasperde Neutmuskaat
150ml asyn
90g derms
METODE:
Skroei eers die koljander, maal en sif dit
Sny vleis in 50mm bloke en meng met res van die bestandele, behalwe asyn en derms
Maal vleis, voeg asyn by en meng liggies maar deeglik.
Sop derms lossies met die mengsel en draai derm elke 10cm om worsies te vorm
Lewer sowat 3 kg
*Nota: Vir ‘n fyner tekstuur word die vleismengsel twee keer gemaal
Jy kan kaas in blokkies van 1cm by sit ongeveer so 250 g is genoeg

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *