Vetkoek

image_pdfimage_print

VETKOEK-BRINEEL-223x300

BESTANDELE
7 kop koekmeel
1 groen pakkie (10g) droë gis
3 eetlepels suiker
1 eetlepel sout
3 eetlepels kookolie
± 2 kop warm (nie kook) water
METODE
Meng al die bestanddele behalwe die water
Voeg water stelselmatig by
Knie totdat die meel nie meer aan jou hande vasklou nie
(gebruik bietjie droë meel om net die deeg van jou hande af te frimmel)
Maak die deeg in ‘n bol en smeer olie bo-oor
Bedek die skottel met plastiek.Maak warm toe met kombers
Laat dit staan en rys vir omtrent 2 ure in ‘n warm plek. Die deeg sal vedubbel
Ek maak bolletjies en druk die plat. Bedek weer met (geoliede) plastiek en laat dit rys terwyl die olie opwarm

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *