VINNIGE SJOKOLADEKOEK
BENODIG:
1k suiker
1k bruismeel
4 eetl olie
3 eetl kakao
2 eiers
1k kookwater
bietjie sout
MAAK SO:
Klits als saam en bak in mikrogolf op hoog vir 7min, laat staan in mikrogolf vir 10 min!
Laat bietjie afkoel.
Versier na jou smaak.
Geniet dit!
Leave a Reply